By ons is reëls min, kos in oorvloed en hooggety soms onvermydelik

Kaya Beach is ‘n strand tema restaurant wat geskik is vir die hele familie.

Kaya Beach is gebaseer op ‘n unieke konsep, soos min ander restaurante. Ons voorsien die kos en jy voorsien die drankies. So pak jou koelbox en mik vir die “beach”; Kaya Beach!

Ons is nie soos jou tipiese restaurant nie en werk so bietjie anders. Ons bied ‘n 5 gang maaltyd aan teen ‘n gesette prys en twee sittings word aangebied op ‘n tipiese dag wat ons “eiland” oop is – ‘n dag sitting en ‘n aand sitting. Ons smul disse word in so halfuur poses aangebied en daar is ‘n gelukkige prystrekking tussen in vir jou genot. Ons musiek is ietwat harder as ‘n normale restaurant sin, en dit, met die brandende vuurpitte versprei oor die eiland, dra by tot die unike en onspannende atmosfeer wat Kaya Beach bied.

Wat ons so gewild en ekonomies maak is die feit dat alle matrose (ons kliente) hulle eie koelbokse inbring en geen kurk fooie betaal nie. Dis reg ja, jy en jou metgeselle kom kuier by ons en geniet jou eie gunsteling drankie teen geen ekstra koste, terwyl jy met jou tone in die sand speel.

Ons indrukwekkende 5 gang maaltye word in poses van ongeveer 30min aangebied. Alle matrose word aangeraai om self vir hulle op te skep, soveel as wat hulle wil. So vandag is nie die dag om skaam te wees nie en as jy honger huis toe gaan, is dit niemand anders as jou eie skuld nie.

WAARSKUWING

Moet asseblief nie Kaya Beach besoek as jy op ‘n dieet is nie. Ons vat geen verantwoordelikheid vir die paar kilos wat jy moontlik mag optel nie.

Ons eerste gereg wat aangebied word is ‘n romerige mossel sop met lekker vars hompe brood. Ons wag dan so 30 minute alvorens die volgende twee geregte uitgebring word; ons beroemde groente pot  en hoender potjie. As die kos so bietjie gesak het, na so 40 minute, bring ons die bees potjie (dis ook die kaptein se gunsteling) uit met stukke snoek, bedien met ‘n suurlemoen botter sousie op die kant. Sodra die fees oor is bring ons vir die met met ‘n soet tand, die nagereg en koffie uit.

Daar is geen beperkinge ten opsigte van die aantal matrose wat ons “eiland”op ‘n slag kan besoek nie. Van die romantiese paartjies en die familie saamekoms tot partydjies en jaareind funksies van honderde, is enige tyd welkom by Kaya beach. As ons plek het maak ons plan en sal uit ons pad gaan om jou sover moontlik te akkommodeer. Jy kan selfs jou tafel kom versier en ‘n koek of so bring.

Onthou – Geen glas glase word op die eiland toegelaat nie. Enige ander glase bv. plastiek, blikbekers ens, is reg. (Let wel – Bier en wyn bottels word wel toegelaat want dit is ‘n “harde glas” wat nie breek as dit omval nie)

With us rules are few, food is in abundance and high tide is sometimes unavoidable

Kaya Beach is a beach themed restaurant suitable for the entire family. We are situated in Pretoria East (Grootfontein), Kempton Park (Bredell) and Durban (Bluff).

Kaya Beach offers quite a unique concept unlike any other restaurant you’ve come across. We supply the food and you supply your own drinks. Pack a cooler box and head to the beach; Kaya Beach!

We are not like other typical restaurants. We have specific sailing sessions and we follow an island programme where we bring out the meals in intervals so not like an ordinary buffet set up. We also host a fun raffle to keep our sailors entertained. Our music is a bit louder than normal restaurants, creating an awesome vibe without being too overpowering. This, together with the fire pits situated all around the island, creates the perfect environment for rest and relaxation.

Please be sure to check the programme, menu offerings (buffet / a la carte), cooler box policy and price per person of the island that you’d like to visit as our branches differ slightly from region to region. By clicking on the “Islands” tab, you’ll be able to read up about the island that you are interested in visiting and get all the necessary info.

Our island makes the perfect function venue whether it is for a birthday party, engagement celebration, year-end bash or a wedding.

Hope to sail with you and your crew soon!

Happy sailing!

The Kaya Crew

 

Please note that no glass glasses are allowed on the islands – Please bring plastic, tin, paper or polystyrene cups. Beer, cider and wine bottles are permitted as they do not break easily on the sand.

Great venue, awesome vibe, friendly and very well organised staff.
We paid extra for prawns and I have to say probably the best I have had ever!
11/05/2015
Wouter
We had a great time and really enjoyed the experience. We will definitely call again!
Regards
12/05/2015
Heinrich
Everyone gave the evening a raving revue – they loved it, the food was great. Thanks for all your assistance – I know which ship to choose in the futureJ
13/05/2015
Nedine
All in all it was a wonderful experience and I most certainly will be doing it again, thank-you.
😉 I look forward to joining in again soon!
12/08/2015
Janine
Thank you for a great day on Saturday , everyone had a great time and the food was great. Great venue and great atmosphere
31/08/2015
Marise
The experience is wonderful and the vibe is great
All in all, a wonderful evening was had
Thank you
31/08/2015
Bianca
Couldn’t have picked a better venue for my wedding! Thanks for an awesome vibe and most delicious food. You guys are the BEST! xxx
27/02/2017
Lindie
Out of this world! Friendly service! Food taste and presentation was excellent!
07/03/2017
Carina
Thank you so much Kaya Beach for a stunning night out. We really enjoyed everything you offered. Fabulous vibe and great food. Best service and everything that goes with it made it a very special function. We will definitely be back.
Candice
The food, people and music are all awesome. Would really recommend Kaya Beach for an awesome time to spend with friends and family.
Morne