By ons is reëls min, kos in oorvloed en hooggety soms onvermydelik

Kaya Beach is ‘n strand tema restaurant wat geskik is vir enige funksie of familie samekoms of viering. Ons eiland is gelee in die Eco Park op die Bluff.

Die Kaya Beach konsep is baie eie en uniek en soos geen ander restaurant in KZN nie. Ons kos aanbiedinge sluit in ‘n 5 gang buffet, “island style” spyskaart waar matrose eet soveel hulle harte begeer en boonop mag jy jou eie drankies saam bring. Dan bied ons ook ‘n a-la-cart spyskaart aan met ‘n vol gelisensieerde kroeg. Op sondae maak ons ‘n lekker middag ete. Daar word ook ‘n Braai opsie aangebied sowel ‘n “self-catering” opsie. So mik vir die beach, Kaya Beach

Opsie 1 – Buffet (Besprekings en vol betaling ‘n vereiste vir die opsie – Eie koelbokse word toegelaat)

Ons is nie soos jou tipiese restaurant nie en werk so bietjie anders. Ons bied ‘n 5 gang maaltyd aan teen ‘n gesette prys en twee sittings word aangebied op ‘n tipiese dag wat ons “eiland” oop is – ‘n dag sitting en ‘n aand sitting. Ons smul disse word in so halfuur poses aangebied en daar is ‘n gelukkige prystrekking tussen in vir jou genot. Ons musiek is ietwat harder as ‘n normale restaurant sin, en dit, met die brandende vuurpitte versprei oor die eiland, dra by tot die unike en onspannende atmosfeer wat Kaya Beach bied.

Wat ons so gewild en ekonomies maak is die feit dat alle matrose (ons kliente) hulle eie koelbokse inbring en geen kurk fooie betaal nie. Dis reg ja, jy en jou metgeselle kom kuier by ons en geniet jou eie gunsteling drankie teen geen ekstra koste, terwyl jy met jou tone in die sand speel.

Ons indrukwekkende 5 gang maaltye word in poses van ongeveer 30min aangebied. Alle matrose word aangeraai om self vir hulle op te skep, soveel as wat hulle wil. So vandag is nie die dag om skaam te wees nie en as jy honger huis toe gaan, is dit niemand anders as jou eie skuld nie.

BUFFET MENU:

Moet asseblief nie Kaya Beach besoek as jy op ‘n dieet is nie. Ons vat geen verantwoordelikheid vir die paar kilos wat jy moontlik mag optel nie.

Ons eerste gereg wat aangebied word is ‘n romerige mossel sop met lekker vars hompe brood. Ons wag dan so 30 minute alvorens die volgende twee geregte uitgebring word; ons beroemde groente pot  en hoender potjie. As die kos so bietjie gesak het, na so 30 – 40 minute, bring ons die bees potjie (dis ook die kaptein se gunsteling) uit. Sodra die fees oor is bring ons vir die met ‘n soet tand, die nagereg, (gewoonlik ons beroemde Koeksusters) koffie en tee uit.

Daar is geen beperkinge ten opsigte van die aantal matrose wat ons “eiland”op ‘n slag kan besoek nie. Van die romantiese paartjies en die familie saamekoms tot partydjies en jaareind funksies van honderde, is enige tyd welkom by Kaya beach. As ons plek het maak ons plan en sal uit ons pad gaan om jou sover moontlik te akkommodeer. Jy kan selfs jou tafel kom versier en ‘n koek of so bring.

Om vir die Buffet opsie te kwalifiseer moet daar vooraf bespreek EN vol betaling moet geskied voor die kuiertjie

Besprekings is noodsaaklik aangesien ons per persoon voorsining maak om seker te maak ons voorsien in oorvloed. Die aanlyn bespreking moet gemaak word by www.kayabeach.co.za. Die besprekings bladsy vat gemiddeld slegs 2 minute.

Opsie 2 – Die restauraunt kant : a-la-cart (Geen koelboks word toegelaat nie)

Kaya Beach is nou ook oop van Woensdae tot Sondae en bied ‘n lekker spyskaart met verskillende smul disse aan. Dit sluit in van garnale, hoender schnitzels, vis en skyfies tot calamarie en ons beroemde burgers. Alhoewel jy nie jou eie drankies mag bring met die a-la-cart opsie nie, het ons ‘n goed geprysde kroeg. Kom geniet ons spesiale burger aanbieding op ‘n Donderdag. Wees ook verseker dat ons die lekkerste “cocktails” op die Bluff aanbied!

Opsie 3 – Sondag middagete (Geen koelboks word toegelaat)

Kom kuier by ons elke Sondag vir ‘n lekker middag ete van 1nm tot 3:15nm. Die koste beloop R50 per persoon per bord. Ons laat ongelukkig nie toe dat matrose borde deel of hulle eie drankies inbring nie. Besprekings is noodsaaklik aangesien ons per persoon voorberei. Besprekings kan telefonies gemaak word by 082 521 4393

SONDAG SPYSKAART

Hoender potjie

Bees potjie

Groen slaai

Pap

Rys

Neem asseblief kennis dat koelbokse slegs toegelaat word met die Buffet (Opsie 1)  opsie wat voorag bespreek moet word. Geen koelbokse toelaatbaar met die a-la-cart en Sondag etes nie.

BESIGHEIDS URE:

Maandae: Gesluit

Dinsdae: Gesluit

Woensdae: 12:00 – 21:00

Donderdae: 12:00 – 21:00

Vrydae: 12:00 – 23:00

Saterdae: 11:00 – 23:00

Sondae: 09:00 – 17:00

ADRES

Ons is gelee binne die Eco Park, 55 Grays Inn Straat. Die ingang is deur die “boom gate” en kan nie van die pad af gesien word nie. Vra gerus die sekuriteits beampte by die “boom gate” om Kaya Beach se veilige parkering vir U aan te wys.

KONTAK BESONDERHEDE

031 467 0678 / 082 521 4393

bluff@kayabeach.co.za

Onthou – Geen glas glase word op die eiland toegelaat nie. Enige ander glase bv. plastiek, blikbekers ens, is reg. (Let wel – Bier-, en wyn bottels word wel toegelaat want dit is ‘n “harde glas” wat nie breek as dit omval nie)

With us rules are few, food is in abundance and high tide is sometimes unavoidable

About Kaya Beach Bluff

Kaya Beach is a beach themed family restaurant and function venue that is situated within Eco Park on the Bluff.

The Kaya Beach concept is quite unique and unlike any other restaurant in KZN. Not only do we offer a buffet style, BYOB “island” experience for “sailors”, we also offer an a la carte menu with a fully licensed bar as well as a Sunday lunch. We also offer a Braai option as well as a self-catering option for those sailors who wish to take the wheel into their own hands. So why not head to the Beach, Kaya Beach?

OPTION 1 – On the buffet side of things (Book and pay prior to your visit – own cooler box allowed)

We are not like other typical restaurants. We have specific sailing sessions and we follow an island programme where we bring out the meals in intervals so not like an ordinary buffet set up. We also host a fun raffle to keep our sailors entertained. Our background music creates an awesome vibe and this, together with the bon fire on the island, creates the perfect environment for rest and relaxation.

What makes this option a really economically friendly choice is that all our sailors (that is, restaurant patrons) are required to bring along their own cooler boxes. Yes, that’s right! You and your crew are allowed to bring in all your own drinks without having to pay corkage. Relax with a drink in your hand and your toes in the sand.

Our menu consists of a delicious, hearty, 5 course meal. The meals are brought out in 30 – 40 minute intervals and sailors are required to dish up for themselves. If you go home hungry, you only have yourself to blame.

BUFFET MENU:

Please do not visit Kaya Beach if you or your crew mates are on diet. The Kaya Crew will not be held liable for any additional {but oh, so worthwhile} kg’s incurred.

To start off with, we serve a divine, creamy mussel soup accompanied by the freshest home-style bread. We allow about 30 minutes to pass before we introduce the next 2 meals; our famous chicken potjie and vegetable pot. After a further 30 – 40 minutes, we bring out our signature beef potjie (our Captains favourite). Once that has settled and the feeding frenzy starts winding down, sailors help themselves to tea, coffee and dessert, which is normally our famous koeksisters.

There are no minimum numbers required to make a booking, although, we do suggest that you round up as many sailors as possible to make the most of the Kaya Beach experience.

To qualify for this option, sailors are required to book online and make payment in full prior to your “island” visit.

Our island makes the perfect function venue whether it is for a birthday party, engagement celebration, year-end bash or a wedding.

Bookings are essential as we cater per person. To book your spot on the island for you and your crew, please visit our website www.kayabeach.co.za and complete the online booking form.

Option 2 – On the restaurant side of things a-la-cart (no cooler box allowed)

Kaya Beach is now open Wednesdays to Sundays serving an a la carte menu. Our menu consists of a wide variety of items including prawns, chicken schnitzels, fish & chips, burgers and calamari. Although you and your crew are not allowed to bring in your own cooler box if you order from our menu, our bar is well-stocked and reasonably priced. Come and join us on the “island” for a groovy burger special every Thursday night. We also serve the best cocktails in town!

Option 3 – Sunday LUNCH (no cooler box allowed)

Join us every Sunday for our delicious Sunday lunch. The hearty meal is served from 1pm until 3:15pm. Sailors get to dish up 1 plate of food per person. Cost is R50.00 per person. Unfortunately we do not allow sharing. No takeaways allowed. Sailors will be required to support the bar as we do not allow sailors to bring in their own cooler box. Bookings are essential and must be made telephonically by calling the Kaya Crew on 082 521 4393.

SUNDAY LUNCH MENU:

Chicken potjie

Beef potjie

Green salad

Pap

Rice

Please note: Own cooler box only allowed when option 1 (the Buffet) is booked. No cooler boxes will be allowed for a la carte, Sunday lunch, self-catering or braai option menus. 

OPERATING HOURS:

Mondays: Closed

Tuesdays: Closed

Wednesdays: 12:00 – 21:00

Thursdays: 12:00 – 21:00

Fridays: 12:00 – 23:00

Saturdays: 11:00 – 23:00

Sundays: 09:00 – 17:00

ADDRESS:

We are situated within Eco Park, 55 Grays Inn Road. The entrance is through the boom gate and cannot be seen from the street. Please feel free to ask the security guard to show you where to go.

CONTACT DETAILS:

031 467 0678 / 082 521 4393

bluff@kayabeach.co.za

[flagallery gid=1]