By ons is reëls min, kos in oorvloed en hooggety soms onvermydelik

Kaya Beach is ‘n strand tema restaurant wat geskik is vir die hele familie. Ons eiland is te 86 2nd Ave, Bredell, Kempton Park

Kaya Beach is gebaseer op ‘n unieke konsep, soos min ander restaurante. Ons voorsien die kos en jy voorsien die drankies. So pak jou koelbox en mik vir die “beach”; Kaya Beach!

Ons is nie soos jou tipiese restaurant nie en werk so bietjie anders. Ons bied ‘n 5 gang maaltyd aan teen ‘n gesette prys en twee sittings word aangebied op ‘n tipiese dag wat ons “eiland” oop is – ‘n dag sitting en ‘n aand sitting. Ons smul disse word in so halfuur poses aangebied en daar is ‘n gelukkige prystrekking tussen in vir jou genot. Ons musiek is ietwat harder as ‘n normale restaurant sin, en dit, met die brandende vuurpitte versprei oor die eiland, dra by tot die unike en onspannende atmosfeer wat Kaya Beach bied.

SESSIES EN TYE

Gedurende die jaar is Kaya Beach slegs oor naweke oop. Sou daar ‘n groep van 20 en meer matrose ‘n funksie wil bespreek, maak ons met graagte die eiland oop vir die da. Gedurende November en December is ons elke dag op vir ‘n dag sitting en ‘n aand sitting met die uitsondering op Sondae, waar ons slegs die dag sitting oopmaak.

Ons sessies is soos volg:

  • Dag (10:30 tot 15h30)
  • Aand (17:30 – 22:30)

BRING JOU EIE KOELBOKS

Wat ons so gewild en ekonomies maak is die feit dat alle matrose (ons kliente) hulle eie koelbokse inbring en geen kurk fooie betaal nie. Dis reg ja, jy en jou metgeselle kom kuier by ons en geniet ‘n drankie in die hand met jou tone in die sand.

Onthou – Geen glas glase word op die eiland toegelaat nie. Enige ander glase bv. plastiek, blikbekers en polystyrene is reg. (Let wel – Bier en wyn bottels word wel toegelaat want dit is ‘n “harde glas” wat nie breek as dit omval nie)

SPYSKAART

WAARSKUWING

Moet asseblief nie Kaya Beach besoek as jy op ‘n dieet is nie. Ons vat geen verantwoordelikheid vir die paar kilos wat jy moontlik mag optel nie.

Ons indrukwekkende 5 gang maaltye word in poses van ongeveer 30 – 40 minute aangebied. Alle matrose word aangeraai om self vir hulle op te skep, soveel as wat hulle harte begeer. So vandag is nie die dag om skaam te wees nie en as jy honger huis toe gaan, is dit niemand anders as jou eie skuld nie.

Ons eerste gereg wat aangebied word is ‘n romerige mossel sop met lekker vars hompe brood. Ons wag dan so 30 minute alvorens die volgende twee geregte uitgebring word; ons beroemde groente pot  en hoender potjie. As die kos so bietjie gesak het, na so 30 – 40 minute, bring ons die bees potjie (dis ook die kaptein se gunsteling) uit. Sodra die fees oor is bring ons vir die met met ‘n soet tand, die nagereg (gewoonlik ons beroemde Koeksusters) met koffie en tee uit.

Indien jy en jou bemanningslede extra garnale georder het (teen ‘n ekstra koste), laat weet gerus die Kaptein wanneer jy dit bedien wil he. Ons maak die outjies op aanvraag sodat dit lekker vars by jou aankom

Tariewe – Geldig tot en met 30 September 2017

  • Volwassenes – R235.00 per persoon
  • Kinders – R95.00 per persoon
  • Kleintjies – R65.00 per persoon
  • Babas – Gratis
  • Porsie van 12 Garnale – R130.00 per porsie
  • Porsie 200g Snoek – R50.00 per porsie

BRAAI OPSIE

Indien die Buffet opsie nie na jou smaak is nie kan jy gerus kyk na die “self-catering” braai opsie. Kaya Beach voorsien die braai en ‘n 25kg sak hout vir jou en jou span en sal seker maak die vuur word aangesteek – want ons almal weet – Ons gaan mos NOU BRAAI.

Met hierdie opsie voorsien jy al jou eie vleis, slaaie , messe, vurke, borde braai tange ens. En baie belangrik, moet asb nie jou koelboks vergeet nie.

BRAAI OPSIE TARIEWE – Geldig tot en met 30 September 2017

  • Volwassenes – R120.00pp
  • Kinders (1 – 11) – R50.00pp

“VENUE HIRE” BY KAYA BEACH

Ons eiland is die perfekte  funksie “venue” hetsy dit vir ‘n verjaardsdag -, verlowings partydjie, jaar eind funksie of troue. Kaya Beach is ook fantasties vir Korporatiewe geleenthede

Sou jy net ‘n gedeelte van die eiland vir eksklusiewe gebruik wou bespreek het jy ‘n keuse van vier opsies nl:

  1. Die Boot-huis (Max 50 matrose)
  2. Die Marquee (Max 70 Matrose)
  3. Die hoof lapa (Max 140 Matrose)
  4. Die hele eiland (Max 270 Matrose)

BESPREKINGS

Besprekings is noodsaaklik want ons maak voorsiening per persoon. Bespreek nou jou kuiertjie deur ‘n aanlyn bespreking te maak by www.kayabeach.co.za

Daar word geen minimum getalle benodig om ‘n bespreking te maak nie. Van die romantiese paartjie to die verjaarsdag partydie van 100 plus word verwelkom.

KWOTASIE

Wanneer ‘n aanlyn bespreking gemaak word, kan daar ge-“click” op “calculate price” en ‘n geskatte prys sal voorsien word. Neem asseblief kennis dat die funksie nie die “venue rates” in ag neem nie. Indien ‘n formele kwotasie verlang word sal een voorberei word deur een van ons bemannings lede sodra ‘n aanlyn bespreking gemaak word en ‘n verwysings nommer geskep is.

Ons sien daarna uit om saam jou en kie binnekort te kuier

 Die Kaya Span

061 461 8467 / 083 677 7257

bredell@kayabeach.co.za

86 2nd Avenue, Bredell, Kempton Park

Onthou – Geen glas glase word op die eiland toegelaat nie. Enige ander glase bv. plastiek, blikbekers ens, is reg. (Let wel – Bier-, en wyn bottels word wel toegelaat want dit is ‘n “harde glas” wat nie breek as dit omval nie)

With us rules are few, food is in abundance and high tide is sometimes unavoidable

Kaya Beach is a beach themed restaurant suitable for the entire family. We are situated at 86 2nd Avenue, Bredell, Kempton Park.

Kaya Beach offers quite a unique concept unlike any other restaurant you’ve come across. We supply the food and you supply your own drinks. Pack a cooler box and head to the beach; Kaya Beach!

We are not like other typical restaurants. We have specific sailing sessions and we follow an island programme where we bring out the meals in intervals so not like an ordinary buffet set up. We also host a fun raffle to keep our sailors entertained. Our music is a bit louder than normal restaurants, creating an awesome vibe without being too overpowering. This, together with the fire pits situated all around the island, creates the perfect environment for rest and relaxation.

SESSIONS & TIMES

Throughout the year Kaya Beach is only open over weekends, however, should a party of 20 or more sailors wish to book a function with us during the week, we will gladly assist. During the November / December period, Kaya Beach is open every day of the week for double sessions, except for Sundays where we only open for the afternoon session.

Our sessions are as follows:

  • Day (from 10:30 until 15:30)
  • Evening (from 17:30 until 22:30)

BRING YOUR OWN COOLER BOX

What makes us a really economically friendly choice is that all our sailors (that is, restaurant patrons) are required to bring along their own cooler boxes filled with whatever it is that they are drinking. Yes, that’s right! You and your crew are allowed to bring in all your own drinks without having to pay corkage. Relax with a drink in your hand and your toes in the sand. All sailors are required to bring in all their own cups as well as anything else drinks related, including but not limited to: bottle openers, ice, straws, plastic cups etc. No glass drinking glasses will be allowed on the island. Please ensure you have either plastic, tin, paper or polystyrene. Beer and wine bottles are allowed.

 

MENU

WARNING

Please do not visit Kaya Beach if you or your crew mates are on diet. The Kaya Crew will not be held liable for any additional {but oh, so worthwhile} kg’s incurred.

Our menu consists of a delicious, hearty, 5 course meal. The meals are brought out in 30 – 40 minute intervals and sailors are required to dish up for themselves. If you go home hungry, you only have yourself to blame.

To start off with, we serve a divine, creamy mussel soup accompanied by our farm bread. We allow about 30 minutes to pass before we introduce the next 2 meals; our famous chicken potjie and vegetable potjie. After a further 30 – 40 minutes, we bring out our signature beef potjie (our Captains favourite). Once that has settled and the feeding frenzy starts winding down, sailors help themselves to tea, coffee and dessert (normally our famous koeksisters)

If you and your crew have ordered extra prawns (at an extra cost), you let the Captain know when you’d like these to be served and he will arrange them for you upon your request.

RATES – Valid until the 30th September 2017

  • Adults – R235.00 per person
  • Children (5-11) – R95.00 per person
  • Toddlers (1-4) – R65.00 per person
  • Babies (0-12months) – Free
  • Portion of 12 Prawns – R130.00 per portion
  • Portion of 200g Snoek – R50.00 per portion

BRAAI OPTION

If the buffet style set menu is not for you, why not opt for the self-catering braai option. Kaya Beach will supply the braai and a 25kg bag of fire wood for you and your crew. We will also get the fire started for you. Since this is a self-catering option, you and your crew are required to bring in all your own meats, salads, cutlery, crockery, braai utensils etc. Don’t forget to bring your cooler box! Please note this option is only available to groups of 10 or more sailors.

BRAAI OPTION RATES – Valid until the 30th September 2017

  • Adults – R120.00pp
  • Kids (1 – 11) – R50.00pp

 

VENUE HIRE AT KAYA BEACH

Our island makes the perfect function venue whether it is for a birthday party, engagement celebration, year-end bash or a wedding. Great for corporate events!

Should you wish to rent out a section of the island exclusively for you and your crew, you have the choice of 4 different sections:

  1. The Boathouse (Max 50 sailors)
  2. The Marquee (Max 70 sailors)
  3. The Main Lapa ( Max 140 sailors)
  4. The Pool Deck (Max 40 sailors)
  5. The Entire Island (Max 310 sailors)

BOOKINGS

Bookings are essential as we cater per person. To book your spot on the island for you and your crew, please visit our website www.kayabeach.co.za and complete the online booking form.

There are no minimum numbers required to make a booking. Anything from the romantic couples’ dinner to the over the top birthday party of 100 sailors plus. We encourage them all! Please do take note, we will only open for a session if there is a collective minimum amount of 20 sailors.

QUOTES

Once the online booking form has been completed, you may click on the calculate price button for an estimated quotation. Kindly note, this function does not calculate the venue hire rates. Should you require a formal quotation, the Kaya Crew will be able to generate a quotation only after the online provisional booking has been made and a reference number has been generated.

Looking forward to sailing with you and your crew soon!

The Kaya Crew

061 461 8467 / 083 677 7257

bredell@kayabeach.co.za

86 2nd Avenue, Bredell, Kempton Park

 

Please note that no glass glasses are allowed on the island – Please bring plastic, tin, paper or polystyrene cups. Beer, cider, wine, champagne, shooters and spirit bottles are permitted as they do not break easily on the sand.


Click edit button to change this text.
[flagallery gid=2]